T.T. Cloete

Die bekroonde digter, prosaïs en dramaturg.

T.T. Cloete het hom gevestig as een van die prominentste literêre figure in Afrikaans.

Heilna du Plooy bring hulde aan Cloete die mens en Joan Hambidge gee ’n oorsig oor sy skrywersloopbaan.

Elizabeth Frandsen sing André Strijdom se toonsettings van Cloete se verse.

Cloete is self by die Woordfees – klink ’n glasie op ʼn groot gees!

Woordfees 2011

Stellenbosch
9 Maart 19:00 | Sasol Kunsmuseum |
80min | R40

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar