Verflenter die vers
Het die digter en die musikant mekaar nodig?

Waarom is die musikant so behep met die swaarmoedigheid van die digter? Stian Bam en Louis Loock, twee gesoute spelers, stel op satiriese, ironiese manier ondersoek in na dié skeppende verhouding.

Hulle sny tot op die been van woorde en musiek en sit jou aan die dink.

* Debuut *

Met: Stian Bam, Louis Loock, Rika Vermeulen en Wilken Calitz

Regie: Juanita Swanepoel

Vervaardiger: Louis Loock
Teks: Geselskap
Toonsetting en verwerking: Rika Vermeulen en Wilken Calitz

Genre: Kabaret
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: geen o/12 jaar
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R140 | R160 by die deur
Plek: Drostdy-teater, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 19:30
Woordfees 2018


Verflenter die vers

Verflenter die vers


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar