// jy lees ...

Teater

Wees

Danie en Heleen sit aan vir ete. Wanneer hulle opkyk, sien hulle vir Liam. Sy hemp is deurtrek van bloed.

En so begin hierdie Afrikaanse Hitchcock-riller.

Onder die ervare hand van Hennie van Greunen word ‘n opspraakwekkende internasionale teks ver-Afrikaans.

‘n Hoogtepunt in die plaaslike teaterbedryf wat nog lank onthou sal word.

KKNK 2011

Debuut
Drama
Afr. en Eng. Geen o/16 (T) (G) (V)
Teks: Dennis Kelly
Vertaling en regie: Hennie van Greunen
Met Nicola Hanekom, André Weideman en Gustav Gerdener

80 min. R95 Absa Burgersentrum Oudtshoorn
6 April 12:30 6 April 20:00
7 April 09:30 8 April 12:30
9 April 18:00

Wees

Wees

Related posts:

  1. Janneman
  2. God van chaos
  3. Braaivleis, rugby, sunny skies en … SUSSIE!
  4. Lot
  5. Amper

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

  1. [...] OPKOMENDE KUNSTENAAR Gustav Gerdener (Wees) Shimmy Isaacs (Howzit my bra!) Tertius Kapp (Rooiland) Megan-Geoffrey Prins (SOF Klassiek) Wilhelm [...]

    Geskryf deur 2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel « Roekeloos | 18 Januarie 2012, 10:47