102 kinders in bussie

Die bussie het ‘n vals registrasienommer gehad, die agterremme het nie gewerk nie, daar was geen veiligheidsvensters nie, houtbankies is in die bussie vasgekap vir ekstra sitplek en die bestuurder het nie ‘n geldige rybewys en ‘n professionele bestuurspermit gehad nie. Daar was 102 kinders in die 18-sitplek bussie.

Kaapstad se verkeersafdeling het die bussie in Mitchells Plain afgetrek.

Lewer kommentaar

Leave a Reply