Wanneer Suid-Afrikaners in volgende maand se verkiesing stem vier hulle 20 jaar van demokrasie. Anders as 20 jaar gelede wend al hoe meer kiesers hul deesdae tot die Internet vir inligting oor kandidate en partye. Google het nou ’n een-stop-webwerf vir inligting oor die komende Suid-Afrikaanse verkiesing. Besoek Politics & Elections South Africa.
Daar is ook ’n YouTube-kanaal SAelections2014
