Piepklein fossiele wat in Namibië gevind is, het ’n nuwe rekord opgestel.
Hulle is nou die wêreld se oudste diere – sommer miljoene jare ouer as enige ander dierfossiel wat tot nog toe gevind is.