Antieke grafsuil ontdek

Daar heers groot opgewondenheid onder die argeloë wat besig is met opgrawings by die stad wat ´n jaar gelede in die Middellandse See ontdek is.

Te midde van alles is ´n antieke grafsuil wat verlede week onthul is. Dit kan argeoloë help om die eertydse Egiptiese hawestad te identifiseer. Die stad se watergraf is heel moontlik veroorsaak deur ´n aardbewing.

Besoek www.underwaterdiscovery.org vir meer besonderhede.

Lewer kommentaar

Leave a Reply