Seremoniële drag uit die Ryk van Kaarta. Die illustrasie is uit John Murray se Travels in Western Africa (1825). Kaarta was ’n ryk wat bestaan het vir meer as 100 jaar in wat vandag bekend staan as Mali en ’n klein gedeelte in vandag se Ghana. Dit is vir ons van belang oor Kaarta se rol in die geskiedenis van Timboektoe.