Bordeel gee afslag

Hoerhuise gaan ook gebuk onder die ressesie. ‘n Bordeel in Berlyn, Duitsland, gee nou afslag aan fietsryers. Dit bring meer besigheid in en die meisies is ook trots daarop dat hulle in die proses iets doen vir aardverwarming.

Kliënte kry sowat R45 afslag op ‘n sessie van 45 minute, wat normaalweg sowat R600 kos.

Prostitusie is wettig in Duitsland. Die land het sowat 400 000 prostitute.

Lewer kommentaar

Leave a Reply