Die Griekse filosoof Herakleitos van Efese het aan watersug (’n opeenhoping van vog in die liggaam) gely. Die mediese raad wat hy ontvang het, was om sy hele lyf met koeimis te besmeer.  Met die eerste openbare verskyning van Herakleitos se beesmis-lyf is hy deur honde verslind.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar