Die Kerkbode skel Kombuis

In sy jongste uitgawe beskuldig Die Kerkbode vir Koos Kombuis en die Nederlandse sanger Stef Bos van godslastering.

Die twee het op die tv-program Geraas ´n liedjie oor die paradoks van goed en kwaad gesing. Volgens Die Kerkbode was die twee glo ook “half beneweld” toe hulle die liedjie gesing het.

Lewer kommentaar

Leave a Reply