Die klassieke verhaal van die Klein Prinsie word vertel deur ‘n vlieënier wat ook die skrywer, Antoine de Saint-Exupéry, sou kon wees. Hy is die enigste karakter in die verhaal wat nie in die illustrasies voorkom nie. In hierdie produksie lees die vlieënier, gespeel deur Chris van Niekerk, voor uit sy beskrywing van die klein ruimtereisiger, terwyl sy reis na die aarde uitgebeeld word. Foto’s deur Van Niekerk, ‘n bekroonde fotograaf, is ook deel van die produksie.
Sondag, 19 November by die Drostdy Teater in Stellenbosch.

Chris van Niekerk
Chris van Niekerk

Lewer kommentaar

Leave a Reply