Donkie in SA vleis

Navorsers by die Universiteit van Stellenbosch het gevind dat 68% van alle plaaslike maalvleis, burgers, deli vleis, wors en gedroogte vleis wat hulle getoets het soja, donkie, waterbuffel en bok bevat. Die bestanddele word nie op die etikette aangedui nie.

SA consumers also cheated with meat products, SU study finds

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar