Korrupte landdroste

Suid-Afrika se nasionale direkteur van openbare vervolging, Bulelani Ngcuka, is in besit van ´n verslag wat dalk kan veroorsaak dat verskeie landdroste binnekort weens korrupsie en bedrog in hegtenis geneem word.

Die verslag is opgestel deur die ondersoekdirektoraat vir ernstige ekonomiese misdaad.

Lewer kommentaar

Leave a Reply