’n Dildo uit die 18de-eeu – met ’n dompelaar om ejakulasie te simuleer. Dit is van ivoor gemaak.

Dit is in ’n klooster in Parys gevind, nadat dit amper 100 jaar lank in die sitplek van ‘n Louis XV-leunstoel weggesteek was.

(via ’n 18de-eeuse dildo)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar