Retrogasme: Willem

Willem

Willem was die eerste Afrikaanse komediereeks op TV. Speurder Willem is vertolk deur Tobie Cronjé. Hy is bygestaan deur sy sekretaresse Pennie, gespeel deur Katinka Heyns. Dana Niehaus het ‘n ondersteunende rol gehad.

Willem is geskryf deur Kobus Louw en die regisseur was Manie van Rensburg.

Willem het op 18 Maart 1976 begin.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply