Een seisoen van rugby speel verander jou brein. Die veranderinge is soortgelyk aan harsingskudding, net minder ernstig.
Dit is die bevinding van navorsers aan die Western University in Kanada. Hulle het gesofistikeerde magnetiese spektroskopie gebruik om die breine van jong vroulike rugbyspelers te bestudeer; voor en na ’n seisoen.
lees meer by Rugby verander jou brein
