Russe kyk vêr

“Rusland se nasionale ruimte-agentskap, Roskosmos, het Maandag ’n ruimte-radioteleskoop gelanseer wat verafgeleë sonnestelsels en die rand van ons eie sonnestelsel sal kan waarneem.

Die ruimteteleskoop, genaamd die RadioAstronastrofisiese sterrewag, is deur ’n vuurpyl in ’n stabiele, maar hoogs elliptiese, wentelbaan geplaas, het amptenare van Roskosmos aan die Interfax-nuusagentskap gesê.”

Russe se teleskoop werp lig op kosmos

Lewer kommentaar

Leave a Reply