Piesangslakke is hermafrodiete, d.w.s. die slak is sowel manlik as vroulik.

Tydens seks penetreer hulle mekaar met hul penisse. Soms gebeur dit egter dat een van die penisse vassit. Dan kou die een slak die ander se penis af. Dit groei nie terug nie.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar