Vryheid van spraak gedemp in Namibië

Die regering van Namibië het ´n boikot ingestel op die plasing van advertensies in die land se grootste nuusblad, The Namibian. Volgens die regering het hulle tot die stap oorgegaan, omdat die koerant te krities is teenoor die regering.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar