Die Italianers hou blykbaar van ons vis. In 2016 het Italië 28% van ons uitvoer-visfilette gekoop.

Die Spanjaarde is nie vêr agter nie met 21%. Dit was ook ’n lang vlug vir filette na Australië, waar 11% van die uitvoermark geland het. Portugal was vierde met 7% en die Franse vyfde met 6%.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar