Speeltyd

Wie geniet dit nou nie om ander te terroriseer met rubber rekkies nie. Word die nommer een ou/vrou op die blok met ´n spesiaal ontwerpte rekkiegeweer in ´n verskeidenheid van style. Van ´n lang geweer vir die skerpskutter tot ´n handwapen wat maklik in jou broek/rok versteek kan word. Amunisie is beskikbaar in ´n verskeidenheid […]

Gay Nelspruit

Konserwatiewe inwoners van Nelspruit is die josie (of is dit nou Joos) in oor die Me Gay SA-kompetisie wat binnekort hier aangebied gaan word. “Gesonde, normale jong kinders wat die skouspel kan bywoon kan na afloop van so ´n ondervinding abnormaal wees vir die res van hul lewe.”, aldus Thinus Taute van die Afrikaanse Protestantse […]