Siende die sexy, donkerkoppie Engels 1 gevat het besluit Genius ook so.
Outeur Argiewe:Francois Koegelenberg
Die geel oom
True story.
Beter as die pikkewyne
My kennis van die ovaal bol is baie goed. Ek weet dat die hoofstad van Oz Canberra is, weet dat die vierde taal in Switserland Romansh is, kan al 50 VSA-state alfabeties opnoem met hulle capitals, weet hulle maak vonkelwyn in Kent en Surrey, kan cheers in Fins en so aan.
Rasta Boeta Bee en die tafelpoot
Woensdag trek ek die een harder na die ander uit en langs my sit my nuwe vriend Rasta Boeta Bee besig om sy taranagi dagga se pitte te skei van die goeie ou goed.
