Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop

Hanlie Retief, een van die bekendste Afrikaanse joernaliste, vertel die openhartige verhale van mense wat ongekende trauma beleef en tog ook oorkom het.

In Anderkant uit​ kom beroemdes sowel as gewone mense aan die woord. Hanlie skryf oor wat sy in dié mense se oë sien en oor Suid-Afrikaners se uitsonderlike vermoë om trauma te oorkom.

Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop / Hanlie Retief — Tafelberg, 21 September 2015; 160 p. ; sagteband. — ISBN 9780624073390

Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop,
Bettie Blom,
25 September 2015.

2

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply