Een glas dooswit, asseblief?

Een glas dooswit, asseblief?

Roekeloos

Sober besinnings van ‘n skuldenaar.

Linette Retief, bekroonde advertensie kopieskrywer, steek haar trots in haar sak en betree die wêreld van skuldberading. Sy maak ook nadere kennis met twee-minuut noedels …

’n Aksie-avontuur waar Linette as enkelma-verbruiker haar vrou moet staan teen verbruikerslandmyne.

Dié verhaal van hoe sy in die skuld beland het en hoe sy stadig maar seker weer besig is om daar uit te ontsnap sal lesers nie net vermaak nie, maar is ook prakties en vol nuttige wenke.

Skrywer: Linette Retief
ISBN: 9780798151832
Prys: ongeveer R 165.00
Formaat: Sagteband, 152pp

Een glas dooswit, asseblief?
Een glas dooswit, asseblief?

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)


Lewer kommentaar

Lewer kommentaar