“Ek staan in die skoene van die leser” – Hanlie Retief

Sy is een van ons land se bekendste profielskrywers en neem lesers weekliks in Rapport na die binnekamer van mense se huis om húl stories te vertel. Dit is meestal mense wat deur die ergste trauma denkbaar is.

Hanlie Retief

Lewer kommentaar

Leave a Reply