Marzanne Leroux-Van der Boon slaag daarin om op ´n meesterlike manier die prag van Israel deur die oë van Marc, ´n kunstenaar, te skets.
In sy soeke na Jesus vind hy ook liefde in die vorm van ´n Joodse soldaat, Rebecca (Rivkah). Dit is ´n verhaal van verlange, verlies en uiteindelik vernuwing.
Granate bloei in Jerusalem het die ATKV-prosaprys vir 2004 ingepalm.
[bookpreviewer idtype=”ISBN” bookid=”9780796316721″ previewer=”embedded”]
