In die mond van die wolf

In die mond van die wolf

Roekeloos

Die inwoners noem dit die Ouveld.

Dit is vol spoke en bygelowe, wilde diere, mense met wilde emosies, baie humor, baie trane.

En propvol stories: ware stories, bangmaakstories, grootliegstories. Saam vertel hulle die diep menslike en soms verbysterende geskiedenis van ‘n harde, magiese wêreld waar die stedeling of verby ry of net petrol ingooi.

Paul C Venter vertel uit sy hart van ‘n plek in die Karoo, ‘n plek geteister deur droogtes, storms en Bybelse plae. ‘n Plek van geloof en wonderwerke, van duiwels en die dood wat helder oordag toeslaan.

In die mond van die wolf
In die mond van die wolf

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply