Roekeloos
Mense is geneig om aan Janie du Plessis se lewe te dink as ’n feëverhaal.
Sy kom uit ’n goeie huis, was ‘n tienerikoon, voorbladnooi en het met rykes en bekendes soos Anneline Kriel skouers geskuur. Haar troue met die miljoenêr Massimo Beltrami het op die oog af vir die wêreld glansryk gelyk, maar agter hierdie fasade het alles om haar verkrummel.
In hierdie aangrypende, intieme biografie deel sy met die leser grepe uit haar komplekse huwelik, haar man se dwelmverslawing, haar stryd met kanker en finansiële probleme. Die B-klas kind wat geglo het dat sy alles sou moes uithaal om eerste te kom, sou as ’n jong vrou weer alles sou moes uithaal om te oorleef.
(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)

Roem is nie alles. Ek kyk nou die aand 3 degree. Daai meisie kan so jok . Ek dink niks van haar