kaffertjie

kaffertjie, wenner van die Jan Rabie/Rapport-prys vir vernuwing in Afrikaanse letterkunde is nou as eboek beskikbaar.

‘n Konserwatiewe, kinderlose egpaar raak lief vir ‘n swart kind en kom te staan voor die Groepsgebiedewet. kaffertjie is ‘n ware verhaal van versoening, wat hom afspeel teen die agtergrond van die bevryding van ‘n hele nasie.

skrywer: Johan Engelbrecht

Koop / Buy kaffertjie >> (ePub)

Koop / Buy kaffertjie >> (sagteband)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar