Kongo Koot is ’n Afrikaanse weergawe van DC Comics se Congo Bill. Dit is gepubliseer deur Zebra Publications in 1954. “Sewe Lange Jare!” is waarskynlik die verhaal “Seven Missing Years” vertaal uit DC Comics se oorspronklike verhaal uit Action Comics #146 (Mei 1950).

Lewer kommentaar

Leave a Reply