Die G-afdeling van Kookkuns.com se A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns terme is voltooi.

Daar is inskrywings van A tot Z en die lys word deurlopend bygewerk. A tot G is voorlopig voltooi.<br>

G begin by “gaar” en eindig met “gumbo”, ’n Amerikaanse gereg, half sop half bredie gemaak van ’n verskeidenheid van vleis, skulpvis, groente, rys en kruie.

Dit is een van die mees volledigste woordelyste van sy soort in Afrikaans. Die lys bevat ook relevante kookkuns terme uit Frans, Duits, Italiaans en ander tale. Tans word daar gewerk aan H.

Lewer kommentaar

Leave a Reply