Studente voer onderhoude met die Belgiese Saskia de Coster en die Nederlandse Arjen Duinker oor hul skryfwerk, en Alfred Schaffer lees voor.
Hans Geybels praat oor religie en kuns, Bart de Graaff bespreek Nederlandse plekname in Suid-Afrika, Rentia Bartlett vertel van deBuren se interessante ‘luisterboeke’-projek en Fred de Vries gesels oor sy boek Rigtingbedonnerd.
’n Heerlike dag vol Nederlandse verskeidenheid op ’n pragtige wynplaas. Beperkte plekke, bespreek gou!
9 Maart 09:00 – 14:00| 401 Rozendal, Stellenbosch | 300 minute | R100 (ligte ete ingesluit)