Olinosters op die dak

Olinosters op die dak,
Bettie Blom,
13 Januarie.
Daniel kuier by Ouma en Oupa. Toe dit aand word en tyd om te gaan slaap, lees Oupa eers vir Daniel ‘n storie. Toe sing Ouma vir hom ‘n liedjie.

Maar die bed is vreemd, en Daniel voel baie ongemaklik … hy verlang na sy eie kamer en sy eie bed. En hy hoor geluide! Dit klink soos … soos ‘n hele trop OLINOSTERS wat op die dak dans en spring!

Die boek word volgende maand uitgereik.

Olinosters op die dak / Marita van der VyverHuman & Rousseau, 20 Februarie 2015 — 32 p. ; sagteband. — ISBN 9780624069171

 

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply