Dana Snyman sien dinge op sy eiesoortige, aweregse manier.

In deel een is hy op pad saam met die TV-span van Op pad met Dana. Soos hulle die land deurkruis op soek na stories, beleef Dana nie net die lief en leed van die mense met wie hy gesels nie, maar ook sy eie innerlike reis. Hy kom huistoe met ‘n optelhond — en met ‘n nuwe manier van kyk.

In deel twee kyk hy rugby. In kroeë, township-huisies, saam met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen. Snaaks, skerp en onthutsend eerlik.

Op pad / Dana Snyman — Tafelberg, 15 Augustus 2017; sagteband. — ISBN 9780624077176

Bettie Blom,
15 September 2017.
3.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply