Pieter W. Grobbelaar se monumentale bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat word gevier in sy tagtigste lewensjaar.
Adinda Vermaak praat oor Grobbelaar se lewensgeskiedenis en Dorothea van Zyl belig sy bydrae tot die kinderliteratuur.
Randall Wicomb kom sing van die gewilde volkse liedjies wat Grobbelaar aan hom bekendgestel het.
Stellenbosch
8 Maart 19:00 | Boektent | 80min | R40