Shrinkstories

Soos op RSG in Brekfis met Derrich

Shrinkstories is ‘n opvolg van die suksesvolle Brekfis met die Shrink. Hierdie is ‘n tydlose boek wat klassieke verhale en flieks saamsnoer in sketse waaruit ons lewenslesse kan leer.
Shrinkstories is ‘n kultuurervaring, ‘n laat-jou-goed-voel boek. Die stories en flieks word toegelig met paslike gedigte en songs. Dr Eugene Kemp se liefde vir sy gesin, Daisy sy Jack Russel, maar bo-al vir God loop soos ‘n goue draad deur die boek.

Shrinkstories is soos ‘n besoek aan Eugene se spreekkamer – dit laat jou beter voel en gee jou meer insig van jouself en ander mense.

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

Shrinkstories
Shrinkstories

10 November 2009

Lewer kommentaar

Leave a Reply