Lien Botha is ’n kunstenaar-fotograaf wat bekend is om haar talle nasionale en internasionale tentoonstellings.
Haar debuutroman, Wonderboom, speel af in ’n postapokaliptiese Suid-Afrika en is deur resensente beskryf as een van die belowendste en opwindendste debute in ’n lang tyd.
Saartjie Botha gesels met die skrywer.
Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: HB Thom-Foyer, Stellenbosch
Datum: 10 Maart 2016, 14:00
Lien Botha Wonderboom,
Roekeloos,
20 Januarie 2016.