#Woordfees Vlam in die sneeu Die briewe van André P. Brink en Ingrid Jonker

André P. Brink en Ingrid Jonker se liefdesverhouding het die verbeelding van bewonderaars aangegryp.

Hul korrespondensie het van April 1963 tot April 1965 geduur. Vlam in die sneeu is ‘n roerende boekstawing van hulle liefde.

Francis Galloway, Kerneels Breytenbach en Karin Schimke gesels oor dié belangrike boek.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 2016, 12:00

Woordfees 2016

Vlam in die sneeu Die briewe van André P. Brink en Ingrid Jonker,
Roekeloos,
24 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar