Hackers saai chaos

In die grootste aanval van sy soort het ´n klomp kwaijonge van die gewildste webbestemmings in die wêreld tot stilstand gedwing. Gewoonlik is dit die klein outjies wat deurloop, maar hierdie keer was dit die ou grotes soos Yahoo, Amazon, eBay, CNN, eTrade, Buy.com, ZDNN en Datek wat ´n DoS aanval ondergaan het. Voor almal […]

Speeltyd

Wie geniet dit nou nie om ander te terroriseer met rubber rekkies nie. Word die nommer een ou/vrou op die blok met ´n spesiaal ontwerpte rekkiegeweer in ´n verskeidenheid van style. Van ´n lang geweer vir die skerpskutter tot ´n handwapen wat maklik in jou broek/rok versteek kan word. Amunisie is beskikbaar in ´n verskeidenheid […]

Gay Nelspruit

Konserwatiewe inwoners van Nelspruit is die josie (of is dit nou Joos) in oor die Me Gay SA-kompetisie wat binnekort hier aangebied gaan word. “Gesonde, normale jong kinders wat die skouspel kan bywoon kan na afloop van so ´n ondervinding abnormaal wees vir die res van hul lewe.”, aldus Thinus Taute van die Afrikaanse Protestantse […]