Lag weer oor die dag wat kom

Daar is baie selfhelp boeke oor die emosionele kwessie van seksuele molestering in Engels beskikbaar. Danksy Struik Christelike Boeke en Yvonne Retief is daar nou ook een in Afrikaans wat die duisende slagoffers van hierdie verskuilde misdaad kan help om weer te lag oor die dag wat kom. Geskikte terapeute is dikwels net in stede beskikbaar. Dit …