Non

Die non raak swanger en na die geboorte besluit sy om die kind weg te gee. Een nag sluip sy in die Moeder Owerste se kamer in en sit die baba langs haar op die bed neer. Toe die Moeder Owerste die volgende oggend wakker word en die baba sien, kyk sy na haar vinger en se “ja, deesdae kan jy ook nie eers meer jou vinger vertrou nie.

Oes

Die Irakese gevangene weet goed dat alle pos in die tronk oopgemaak en gesensor word deur die Amerikaners. Hy kry op ´n dag ´n brief van sy vrou waarin sy vra wanneer die aartappels moet oes. Hy skryf terug: “Moenie spit waar die aartappels geplant is nie. Ek het wapens daar begrawe.” ´n Paar dae […]

Ou oom

Ou man trou ‘n jong vrou maar kan haar nie tot orgasme bring nie. Die dokter stel voor hy huur ‘n sexy jong man om hulle koel te waai met ‘n handdoek. Steeds niks. Ou man gryp handoek en laat jong man pomp. Vrou gil van plesier. Ou man: “Sien jy nou boeta! Dis hoe […]