’n Kaneelbruin skeerbekmuis, gespikkel met silwer hare en met ’n vaal onderkant en wit op die pote..
Kategorie Argiewe:Knaagdiere
Shortridgse skeerbekmuis
’n Bruin skeerbekmuis met ’n vaal onderkant en gespikkel met silwer hare.
Swart-skeerbekmuis / Krulhaarskeerbekmuis
Die swart-skeerbekmuis (krulhaarskeerbekmuis) is donkerbruin, dermate, dat die hare bo-op swart vertoon.
Bos-skeerbekmuis
Die bos-skeerbekmuis deel ’n naam met die Myosorex varius varius.
Groter grys-dwergskeerbekmuis
Suncus gratulus ’n Grys-bruin skeerbekmuis met witterige kante, ledemate en ’n onderkant. Die ore is bruin aan die bokant en wit aan die binnekant. Die hare op die gesig is ook wit. Die groter grys-dwergskeerbekmuis kom voor in Mpumalanga. (Het iemand dalk ‘n foto van ’n groter grys-dwergskeerbekmuis?)
Kleiner grys-dwergskeerbekmuis
Suncus varillus Die kleiner grys-dwergskeerbekmuis lyk baie soos die bos-skeerbekmuis. Die pels bestaan uit variasies van grys. Die diertjie is ligter aan die onderkant. Die pote is wit bo-op. Hulle kom in die Oos-Kaap voor in die omgewing van Oos-Londen. (Het iemand dalk ‘n foto van ’n kleiner grys-dwergskeerbekmuis?)
Vrystaatse dwergskeerbekmuis
Suncus orangiae orangiaeDie Vrystaatse dwergskeerbekmuis is dieselfde grootte as die Warrense dwergskeerbekmuis. Dit is ’n ligbruin kleur met ligkleurige bene asook die onderkant van die stert.Dié muis kom voor in die Vrystaat, veral in die omgewing van Bothaville. (Het iemand dalk ‘n foto van ’n Vrystaatse dwergskeerbekmuis?)
Warrense dwergskeerbekmuis
Suncus warreni warreni’n Liggrys skeerbekmuis. Kom voor in die Wes-Kaap in die omgewing van die Doringrivier en die dorp Klawer.(Het iemand dalk ‘n foto van ’n Warrense dwergskeerbekmuis?)
Wetenskaplikes leer rotte motor bestuur
Navorsers aan die Universiteiet van Richmont in Amerika het rotte geleer om klein motortjies te bestuur inruil vir die ontbytgraan Fruit Loops.Wat die video nie wys nie is dat daar ’n tipe pedaal in waarop hulle moet staan om die motortjie te laat ry. Hulle verander van rigting met drie stawe wat hulle met hul …
Kaalstert-klaasneus
Elephantulus myurus myurusDie kaalstert-klaasneus kom voor op die Polokwane plateau.Jy kan hierdie muis uitken aan die wit op die bolip, die wit kringe om die oë en die wit onderkant. Die sye is gelerig. Die ledemate is wit-bruin en die stert geelbruin.(Het iemand dalk ‘n foto van ‘n Kaalstert-klaasneus?)