Sterilisasie

Verantwoordelike troeteldiereienaars laat hul diere steriliseer. Duisende diere beland jaarliks op straat of by ‘n diereskuiling. Suid-Afrika het ‘n oorbevolking van troeteldiere en die probleem raak al groter. Hier is net ‘n paar redes waarom dit beter is om jou dierevriende te laat steriliseer : Die risiko dat jou dier siektes sal optel en versprei …

Knaagdiere

Alles oor knaagdiere. Van konyne tot muise. B Barlowse klaasneus Bos-klaasneus Bos-skeerbekmuis I Bos-skeerbekmuis II Bosveld klaasneus D Donkerbruin-skeerbekmuis G Groot-klaasneus Groter grys-dwergskeerbekmuis H Hamster K Kaalstert-klaasneus Kaapse kaalstert-klaasneus Kleiner grys-dwergskeerbekmuis Kleinste dwergskeerbekmuis Klim-skeerbekmuis Klip-klaasneus Kobos klaasneus Konyn Kortneus-klaasneus Kortoor-klaasneus Krulhaarskeerbekmuis M Marmoset Muis N Namib klaasneus Natalse bos-skeerbekmuis R Rots-klaasneus Rotte S Schwannse knopharige …