Toto se Africa speel vir ewig in Afrika

Die Namibiese kunstenaar Max Siedentopf het ‘n klankinstallasie in die Namibwoestyn opgerig om Toto se Africa sonder ophou te speel. Siedentopf het ’n onbekende plek naby die kus in die woestyn gekies om ses luidsprekers op te stel wat aan ’n MP3-speler gekoppel is en met behulp van sonkrag werk.

Prestige groepuitstalling in Stellenbosch

’n Groepuitstalling “Forward? Forward! Forward…” is tans by die Universiteit van Stellenbosch Museum as deel van die Universiteit van Stellenbosch se eeufeesviering. Die tema is hoëronderwys en die toekoms van die Universiteit van Stellenbosch. Die deelnemende kunstenaars is Zyma Amien, Willem Boshoff, Chris Soal, Sthenjwa Luthuli, Liza Grobler, Johann Louw, Jaco van Schalkwyk, Tangeni Kambudu, […]

Fotostaatmasjien opgeknip en geherrangskik deur Sheridan Walter

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Wat Thamsanqa gesien het Deur Bibi Slippers. Vertaal deur Google Translate. Die rivier rits deur rieteRapsEn weg gaan dit voort, die stroom klingel soos sagtekerkklokke.Deur gras en weiveldeIn die son en in die skaduwee rippel die […]