Charl van Heyningen

Charl van Heyningen, ‘n Helderberg-inwoner wat geen bekendstelling op die nasionale verhoog nodig het nie, se eerste geestelike CD – You’ll never walk alone is onlangs vrygestel. Vars verwerkings van tydlose treffers soos “Amazing Grace”, “The Holy City”, “Glory Hallelujah” en “Die Onse Vader”, is onder meer opgeneem. Charl het reeds drie baie suksesvolle CD’s …

Want ons kan / ‘Cause we can

Dis weer daai tyd van die jaar: die sesde Want ons kan / ‘Cause we can-konsert vind plaas op Sondag, 27 Julie 2008 om 18:30 in die Bellville Burgersentrum.