André Schwartz is op 13 Februarie 2005 in Johannesburg aangewys as die wenner van die Naledi toekenning vir die beste vertolking in ‘n musiekspel vir sy rol as The Phantom in The Phantom of the Opera.
Kategorie Argiewe:Musiek
Stefan Louw
In 2003 is Stefan Louw benoem as Beste Manlike Operasanger in Suid-Afrika wat hom onder die top 10 musikante in die land plaas.
So het hulle gesing
As die naam nie vir jou veel beteken nie, sal dit moeilik wees om te begryp waaroor hulle musiek eintlik gaan.
Putonnerwater
Anton Goosen is al meer as 20 jaar aan die gang. Hy het suksesvol uit al die kassies geklim waarin musiekkritici en joernaliste hom probeer druk het en hy doen eenvoudig sy eie ding.
Plaasdorp
Afrikaanse rock groepe is lankal nie meer ‘n nuwe verskynsel nie.
Jou medemens is dood
The Buckfever Underground bestaan uit twee pêlle van Rhodes Universiteit in Grahamstad en Jou Medemens is Dood is hulle debuut-CD.
Dixons
Dixons is die tweede album van hierdie op-en-wakker dansorkes van Potchefstroom.
Tingeling
Die dinge waarmee jy grootgeword het bly jou by – veral as ‘n mier, ‘n krokodil, ‘n olifant en ‘n lappop iets daarmee te doen het.
Samsara Jiva
Lus vir iets anders? Lus vir Afrikaanse rock? Hier is hy.
Gooi my ‘n tenor
Bill Flynn en opera is nie woorde wat mens maklik saam in een sin gebruik nie – selfs nie nadat mens na die album geluister het nie, maar hier is dit nou.