Op 24 September 2006 sal ‘n belangrike kulturele gebeurtenis in Soweto plaasvind met ‘n sooispit seremonie vir die Miracle Teater, ‘n nuwe teaterfasiliteit in Jabavu White City.
Kategorie Argiewe:Musiek
Carmina Burana
Carmina Burana, immer gewild en bekend, word vir die eerste keer deur die Musiekdepartement van die Universiteit van Pretoria uitgevoer.
Wynand Windpomp
Wynand het op jong ouderdom homself geleer om die klavier en kitaar te bemeester.
Andries en my houtvrou
Agter elke sanger bly daar egter altyd een persoon waarsonder jy net nie kan nie.
Volkleur
Chris Chameleon bied aan op DVD: sy briljante album Ek Herhaal Jou, asook enkele nuwe komposisies en ‘n aantal BOO! gunstelinge.
Ghapi
‘n Tromspeler wat sing? Ja, raar maar waar!
Album 3
Nie die eerste band wat nie aan ‘n albumnaam kon dink nie, dis vir seker.
Vitamin R
Rocco de Villiers het per e-pos Haydee Morgan-Hollander se vrae beantwoord oor stigmas, diskriminasie en mirakels in die moderne tyd.
Nuwe rock talent op die horison – Orkez
Ek het die afgelope ruk so baie van ‘n nuwe Afrikaanse Rock band gelees wat hulself Orkez noem, maar ek weet nie wie hulle is of waar hulle vandaan kom nie.
Bid
As jy ‘n gereelde MK89-kyker is moes jy al Radio Suid-Afrika se ontnugterende video, Bid, te siene gekry het.