Die koning van popmusiek is dood.
Kategorie Argiewe:Musiek
In Harmonie
Rina Hugo en haar jarelange vriend, Manuel Escorcio sing al van die tagtigerjare saam. Voeg die nuwe sensasie op die musiekfront, Romanz daarby en jy kry ’n produksie uit die boonste rakke.
Bie op Steve Hofmeyr
bidorbuy.co.za hou binnekort ‘n Celebrities for Charities-veiling. Steve Hofmeyr is op die spyskaart.
Mahala Surf & Music Festival
12 Junie 2009
The Beach Club (langs uShaka Marine World)
Dan Hill oorlede
Dan Hill word onthou as een van die gewildste orkesleiers wat Suid-Afrika nog ooit opgelewer het.
Klavier en snaar
Coenie de Villiers se musiek het nog altyd gewissel tussen die persoonlike en politieke met ‘n verskeidenheid van musiekstyle.
Blue Moon Rockkonsert
By die Blue Moon kan van Suid-Afrika se bekende musikante gehoor word tydens vanjaar se Innibos.
Cutt Glas Alles van die beste
Cutt Glas is 20. Nee, dis nie die hoeveelheid lede in die groep nie, ook nie hul gewig of hul IK nie.
Susan Boyle F… …
Die YouTube-sensasie en deelnemer van Britain’s Got Talent, Susan Boyle, het moontlik meer probleme as haar haarstyl.
Nádine vlieg oorsee
Die afgelope dertien jaar het Nádine Suid-Afrikaanse vermaak, nou sprei sy haar vlerke met die uitreiking van haar eerste internasionale album.
