Alhoewel hulle as ‘n dansorkes optree en gewoonlik gewilde danstreffers op hulle spyskaart aanbied, bly Afrikaanse musiek deel van hierdie Boesmanlanders se aanbieding.
Kategorie Argiewe:Musiek
Melkstraat Confessions
Jan Blohm is duidelik the real deal.
Nadine Blom
Nadine Blom is ‘n getoë Vrystater … gebore in Bloemfontein en grootgemaak in Koffiefontein.
Miss-Meraais
Die dinamiese, dog aardse Alta Joubert, het die musiekbedryf aan die gons.
Navi Redd
Die feite:
Skemerdeuntjies
Almuir Botha, ‘n boorling van die Kaap (Brackenfell om presies te wees), is in Kaapse musiekkringe (veral) bekend as heavy-metal kitaarspeler van formaat en blues kenner.
Nagkantoor
‘n Splinternuwe CD – Nagkantoor – met die musiek van Koos du Plessis is pas in die handel uitgereik.
Celsius
Enige plaaslike musiekliefhebber sal moet saamstem dat daar op die gebied van Afrikaanse musiek die laaste paar jaar opwindende nuwe klanke opgegaan het.
Ons Eie Drie Soprane
Select musiek het dit reggekry om Suid-Afrika se drie top-verkoper soprane in een ateljee bymekaar te kry en hulle sê geskiedenis is daardie dag gemaak.
Deur die donker vallei
Die Maties-broeipot het al ‘n heel paar name in die musiekbedryf opgelewer.